Die hedetyd is iets van die verlede: ’n Taalkundige motivering vir die ‘hedetydskryfkunstradisie’ in Afrikaans
Daar bestaan in die Afrikaanse skryfkuns ’n tradisie om verhaalgebeure by verstek in die hedetyd aan te bied. Dit is egter moeilik om vanuit ’n literatuuroorsig aan te toon dat hierdie tradisie wel bestaan, sowel as om die redes vir die ontstaan en instandhouding van die tradisie te bepaal. In hierd...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-11-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/425 |