Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog

Dit is vir my ’n voorreg om ’n kort waarderingswoord te skryf oor my leermeester, vriend en kollega, Christi Coetzee. In die laat sewentigerjare het ek as teologiese student by die Teologiese Skool te Potchefstroom gesit aan die voete van prof. Christi, soos hy allerweë bekend is, en die Nuwe-Test...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. J. C. Jordaan
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1999-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1663
id doaj-952fd8264dd749faae905bbdb6e92d55
record_format Article
spelling doaj-952fd8264dd749faae905bbdb6e92d552020-11-24T22:55:06ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531999-06-013311410.4102/ids.v33i1.16631545Christi Coetzee - ’n begaafde teoloogG. J. C. JordaanDit is vir my ’n voorreg om ’n kort waarderingswoord te skryf oor my leermeester, vriend en kollega, Christi Coetzee. In die laat sewentigerjare het ek as teologiese student by die Teologiese Skool te Potchefstroom gesit aan die voete van prof. Christi, soos hy allerweë bekend is, en die Nuwe-Testamentiese wetenskap van hom geleer. Sedert 1989 was ek weer saam met hom by die Teologiese Skool, hierdie keer as kollega in die departement Nuwe-Testamentiese vakke. Om ’n mens se vroeëre leermeester later as kollega en as vriend te leer ken, is ’n vreugde wat vir min mense beskore is. Daarom is dit vir my ’n vreugde om, noudat hy in 1998 geëmeriteer het, ’n woord van waardering te skrywe.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1663
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author G. J. C. Jordaan
spellingShingle G. J. C. Jordaan
Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog
In die Skriflig
author_facet G. J. C. Jordaan
author_sort G. J. C. Jordaan
title Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog
title_short Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog
title_full Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog
title_fullStr Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog
title_full_unstemmed Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog
title_sort christi coetzee - ’n begaafde teoloog
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 1999-06-01
description Dit is vir my ’n voorreg om ’n kort waarderingswoord te skryf oor my leermeester, vriend en kollega, Christi Coetzee. In die laat sewentigerjare het ek as teologiese student by die Teologiese Skool te Potchefstroom gesit aan die voete van prof. Christi, soos hy allerweë bekend is, en die Nuwe-Testamentiese wetenskap van hom geleer. Sedert 1989 was ek weer saam met hom by die Teologiese Skool, hierdie keer as kollega in die departement Nuwe-Testamentiese vakke. Om ’n mens se vroeëre leermeester later as kollega en as vriend te leer ken, is ’n vreugde wat vir min mense beskore is. Daarom is dit vir my ’n vreugde om, noudat hy in 1998 geëmeriteer het, ’n woord van waardering te skrywe.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1663
work_keys_str_mv AT gjcjordaan christicoetzeenbegaafdeteoloog
_version_ 1725657968445227008