Christi Coetzee - ’n begaafde teoloog

Dit is vir my ’n voorreg om ’n kort waarderingswoord te skryf oor my leermeester, vriend en kollega, Christi Coetzee. In die laat sewentigerjare het ek as teologiese student by die Teologiese Skool te Potchefstroom gesit aan die voete van prof. Christi, soos hy allerweë bekend is, en die Nuwe-Test...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. J. C. Jordaan
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1999-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1663