’n Bydrae tot die basidiokarpmorfologie van Coprinus comatus
Die vorm van die pileus van Coprinus comatus (Müll, ex Fr.) S.F. Gray verander tydens ontwikkeling van ovaalvormig na klokvormig. Die hifes besit gespeverbindings en daar kom doliporieë in die dwarswande voor. Daar is twee soorte hifes: breë, opgeblase en dunner draadagtige hifes. Die lamelle bestaa...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1983-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1118 |