Bestemming van die afrikaanse kultuur
Kultuur is ’n vierledige geskiedkundige proses wat ’n onskeibare eenheid is van werkers (werker in die wydste sin van die woord), werksaamhede, werke en toe-eienaars, waar die werkers ’n innerlike gemeenskap vorm, ’n gemeenskap wat tegelyk ’n toe-eienaarsgemeenskap is.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1969-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1316 |