Jan A. du Rand, Nuwe-Testamentikus: ’n Lewenslange akademiese liefdesverhouding met die Johannese Nuwe-Testamentiese geskrifte
In hierdie artikel word ’n oorsig van die akademiese bydrae van prof. Jan A. du Rand, emeritus professor in Nuwe Testament aan die Universiteit van Johannesburg en Buitengewone Professor van die Noordwes-Universiteit in Potchefstroom gebied. Ná ’n bondige biografiese oorsig, word Du Rand se akademie...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2015-08-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1981 |