Besoedelstofkonsentrasies volgens ’n bestendige Gausspluimmodel
’n Rekenaarprogram wat lugbesoedelstofkonsentrasies in die omgewing van ’n hoëvlakpuntbron beraam, word beskryf. Die program is bedoel om in siftingstoepassings gebruik te word, dit wil sê toepassings waar ’n aantal situasies vinnig ondersoek moet word om moontlike knelpunte te identifiseer. Die pro...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1984-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1070 |