Nasionalisme as wesensfaktor by die bepaling van onderwysstelsels*
Die negentiende eeu is meermale die eeu van die nasio- nalisme genoem, en die katastrofale wêreldbotsings van die twintigste eeu word vandag reeds deur die geskiedskrywing as die gevolg van ’n oordrewe nasionalisme of sieklike chauve- nisme gesien. Met die vordering van die natuurwetenskap en d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1966-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1370 |