Jesus en die Kanon van die Ou Testament.
Die saak kan kort en klaar afgehandel word met die opinerklike enbetekenisvolle woord van Jesus waar Hy sê : ............ en die Skrif kan nie gebreek word nie” (Johannes 10: 35). Hier word absolute gesag nie alleen aan die Ou Testament as geheel toegeken nie, maar ook aan ’n besondere Ou-Testamenti...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1950-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1718 |