Aspek en aktionsart in <i>Die Tuiskoms</i> van J. van Melle

Soos in alle vertellings het ons hier met die verlede tc doen, of liewcr met ’n fiktiewe gewete verlede wat deur ’n skrywer by monde van ’n verteller aan ons oorgedra word. Daar is ’n verband tussen tydsuitdnikking en aspek, maar hierdie verskynsels is nie sinoniem nie. Tydsuitdrukking geskied vanui...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. M. Wijbenga
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/907
Description
Summary:Soos in alle vertellings het ons hier met die verlede tc doen, of liewcr met ’n fiktiewe gewete verlede wat deur ’n skrywer by monde van ’n verteller aan ons oorgedra word. Daar is ’n verband tussen tydsuitdnikking en aspek, maar hierdie verskynsels is nie sinoniem nie. Tydsuitdrukking geskied vanuit ’n spesifieke deiktiese sentrum, en daarom hoef dit nie eksplisiet te wees nie. Hierteenoor is aspek waardeoordele wat oor die verloop van die gebeure gemaak word, en daarom word dit waar nodig eksplisiet weergegee.
ISSN:0258-2279
2219-8237