Aspek en aktionsart in <i>Die Tuiskoms</i> van J. van Melle
Soos in alle vertellings het ons hier met die verlede tc doen, of liewcr met ’n fiktiewe gewete verlede wat deur ’n skrywer by monde van ’n verteller aan ons oorgedra word. Daar is ’n verband tussen tydsuitdnikking en aspek, maar hierdie verskynsels is nie sinoniem nie. Tydsuitdrukking geskied vanui...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1984-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/907 |