Gebedsterapie in die verwerking van traumageheue
Die vraag wat in hierdie artikel ondersoek word, is of gebed enige rol speel in die herwinning en verwerking van traumageheue tydens die proses van innerlike genesing. Die emosioneel verwonde persoon word soms op verskeie vlakke van die lewe gekortwiek as gevolg van hierdie emosionele pyn. Vir inner...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2012-12-01
|
Series: | In die Skriflig |
Subjects: | |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/67 |