Sir Isaac Newton

Die geweldige oplewing van die Christelike wetenskaps- gedagte in ons geeslose tyd, is ongetwyfeld ’n haas onverklaar- bare verskynsel. Dwarsdeur die eeue het Christene ook wetenskap beoefen saam met ongelowiges, maar dit was eers in ons leeftyd dat die principia van die Christelike religie ook...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: E. A. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1424