Kerkgroei: 'n Kritiese evaluering van die kernaspekte van die Church Growth Movement
Daar is nie ’n sendingwetenskaplike rigting in die wêreld wat groter en invloedryker is as die “Church Growth Movement” nie. Die U.S. Center for World Mission, onder leiding van Ralph Winter, wat in 1976 uit die “Church Growth Movement” ontstaan het, en wat die beskouings van die “Church Growth...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1988-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1328 |