Sensiwiteitsopleiding met besondere verwysing na Wilgespruit
Aangesien Psigologie nie my vakgebied is nie bepaal ek my hoofsaaklik by die Derde Tussentydse Verslag van die Kommissie van Ondersoek na sekere Organisasies t.w. die Schlebusch-kommissie, wat voor die Parlement gedien het. Hierdie kommissie het opdrag gehad om verslag te doen oor die doelstellings,...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1975-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1042 |