Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma

Die artikel beskryf ’n gevallestudie waarin humoristiese tekste in die onderrig van Afrikaans aan onderwysstudente geïntegreer is. Die betrokke navorsingsprogram is gebaseer op 'n onderrigprogram wat binne 'n konstruktivistiese paradigma ontwerp en aangebied is. Ná 'n literatuuroorsig...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kruger, Estelle
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2008-12-01
Series:Per Linguam : A Journal of Language Learning
Subjects:
Online Access:http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/42
id doaj-83f4ca927fd54dedbe54390a5de96bde
record_format Article
spelling doaj-83f4ca927fd54dedbe54390a5de96bde2020-11-25T04:01:00ZafrStellenbosch UniversityPer Linguam : A Journal of Language Learning0259-23122224-00122008-12-01242214410.5785/24-2-42Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigmaKruger, Estelle 0Universiteit van StellenboschDie artikel beskryf ’n gevallestudie waarin humoristiese tekste in die onderrig van Afrikaans aan onderwysstudente geïntegreer is. Die betrokke navorsingsprogram is gebaseer op 'n onderrigprogram wat binne 'n konstruktivistiese paradigma ontwerp en aangebied is. Ná 'n literatuuroorsig van bestaande navorsing wat die aanwending van humor in onderrigsituasies regverdig, word die navorsingsmetode binne 'n kwalitatiewe raamwerk bespreek. Verskillende fases van die onderrigprogram geniet aandag, aangevul deur voorbeelde van onderrigmateriaal en -vrae om die leergebeure te fasiliteer. Laastens volg 'n bespreking van bevindinge wat uit die navorsingsprogram gespruit het, met spesifieke verwysing na die waarde van die skryf van limerieke en parodieë, asook webgebaseerde rolspeldebatte en virtuele kletskamers as deel van rekenaarondersteunde taalonderrig. Ter afronding word die deelnemende studente se refleksie en kommentaar op die onderrigprogram ook in aanmerking geneem. This article describes a case study in which humorous texts have formed part of the method of teaching Afrikaans course for education students. This particular research focuses on a teaching programme conceptualised and executed within a constructivist paradigm. A literature review of research on the use of humour in teaching purposes is followed by a description of the qualitative methodology used. Specific examples of the educational material used in the different phases of the teaching programme and the questions posed to facilitate the learning process are then provided. This is followed by a discussion of the results of the research programme, focusing on the value of writing limericks and parodies, as well as on web-based role-play and chatrooms forming part of computer-assisted language teaching. The article ends with reflection and commentary by the education students who participated in the research programme.http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/42case studycomputer assisted language learningconstructivist learning theorieshumorous textslanguage teachinglimerickparodyqualitative researchreflectionvirtual classroomweb-based role-play
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Kruger, Estelle
spellingShingle Kruger, Estelle
Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
Per Linguam : A Journal of Language Learning
case study
computer assisted language learning
constructivist learning theories
humorous texts
language teaching
limerick
parody
qualitative research
reflection
virtual classroom
web-based role-play
author_facet Kruger, Estelle
author_sort Kruger, Estelle
title Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
title_short Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
title_full Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
title_fullStr Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
title_full_unstemmed Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
title_sort die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma
publisher Stellenbosch University
series Per Linguam : A Journal of Language Learning
issn 0259-2312
2224-0012
publishDate 2008-12-01
description Die artikel beskryf ’n gevallestudie waarin humoristiese tekste in die onderrig van Afrikaans aan onderwysstudente geïntegreer is. Die betrokke navorsingsprogram is gebaseer op 'n onderrigprogram wat binne 'n konstruktivistiese paradigma ontwerp en aangebied is. Ná 'n literatuuroorsig van bestaande navorsing wat die aanwending van humor in onderrigsituasies regverdig, word die navorsingsmetode binne 'n kwalitatiewe raamwerk bespreek. Verskillende fases van die onderrigprogram geniet aandag, aangevul deur voorbeelde van onderrigmateriaal en -vrae om die leergebeure te fasiliteer. Laastens volg 'n bespreking van bevindinge wat uit die navorsingsprogram gespruit het, met spesifieke verwysing na die waarde van die skryf van limerieke en parodieë, asook webgebaseerde rolspeldebatte en virtuele kletskamers as deel van rekenaarondersteunde taalonderrig. Ter afronding word die deelnemende studente se refleksie en kommentaar op die onderrigprogram ook in aanmerking geneem. This article describes a case study in which humorous texts have formed part of the method of teaching Afrikaans course for education students. This particular research focuses on a teaching programme conceptualised and executed within a constructivist paradigm. A literature review of research on the use of humour in teaching purposes is followed by a description of the qualitative methodology used. Specific examples of the educational material used in the different phases of the teaching programme and the questions posed to facilitate the learning process are then provided. This is followed by a discussion of the results of the research programme, focusing on the value of writing limericks and parodies, as well as on web-based role-play and chatrooms forming part of computer-assisted language teaching. The article ends with reflection and commentary by the education students who participated in the research programme.
topic case study
computer assisted language learning
constructivist learning theories
humorous texts
language teaching
limerick
parody
qualitative research
reflection
virtual classroom
web-based role-play
url http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/42
work_keys_str_mv AT krugerestelle dieintegrasievanhumoristieseteksteindieopleidingvantaalonderwysstudentebinnenkonstruktivistieseparadigma
_version_ 1724448029788864512