Die integrasie van humoristiese tekste in die opleiding van taalonderwysstudente binne 'n konstruktivistiese paradigma

Die artikel beskryf ’n gevallestudie waarin humoristiese tekste in die onderrig van Afrikaans aan onderwysstudente geïntegreer is. Die betrokke navorsingsprogram is gebaseer op 'n onderrigprogram wat binne 'n konstruktivistiese paradigma ontwerp en aangebied is. Ná 'n literatuuroorsig...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Kruger, Estelle
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2008-12-01
Series:Per Linguam : A Journal of Language Learning
Subjects:
Online Access:http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/42