Die dwaling van 'n gechristianiseerde staatskool
Sedert baie jare is daar ’n kfagtige werking tot verandering in ons skoolwese te bespeur, ’n werking wat met die tyd magtiger aangegroei het, omdat dit gedra is deur die lewende geloof in Christus, en diekragtige woord van die Almagtige.
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1936-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1648 |