Opmerkings oor Calvyn se Institusie III, Hoofstuk 1
Ons beperk ons, soos die opskrif aandui, tot enkele, min of meer losstaande ‘opmerkinge’ oor die eerste hoofstuk van Calvyn se derde Institusieboek. Die leser wat 'n glashelder opsomming en 'n noukeurige analise van die hoofstuk verwag, gaan dus teleurgestel word! Nietemin kan daar ook u...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1967-05-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/870 |