Die Christelike hoop – ’n Bybels eskatologiese belydenis? Deel 2: Teologiese besinning: Wat beteken die Christelike hoop?

Hierdie is die tweede artikel wat die vraag moet beantwoord of die Christelike eskatologiese hoop by uitnemendheid die primêre eskatologiese belydenis is van die Christelike teologie soos in die Bybel gefundeer. Is dit enigsins ook die geval in ’n verskeidenheid van teologiese en filosofiese argumen...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan A. du Rand
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2014-11-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1255