Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys

Resente navorsing lê toenemend klem op die rol van die spraak-taalterapeut by taalleergestermde kinders. 'n leemte is ergterin bestaande literatuur geidentifiseer betreffende die taalfunksionering van die van die ouer taalleergestremde kind in die skool. Die moontlikheid vir die voortbestaan va...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Karen Kleingeld, Brenda Louw, Isabel C. Uys
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1996-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Subjects:
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/234
id doaj-7d6ca41d842b48a791165fa1a2c8d7c5
record_format Article
spelling doaj-7d6ca41d842b48a791165fa1a2c8d7c52020-11-25T00:00:29ZengAOSISSouth African Journal of Communication Disorders0379-80462225-47651996-12-0143110.4102/sajcd.v43i1.234137Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwysKaren Kleingeld0Brenda Louw1Isabel C. Uys2Department of Communication Pathology, University of PretoriaDepartment of Communication Pathology, University of PretoriaDepartment of Communication Pathology, University of PretoriaResente navorsing lê toenemend klem op die rol van die spraak-taalterapeut by taalleergestermde kinders. 'n leemte is ergterin bestaande literatuur geidentifiseer betreffende die taalfunksionering van die van die ouer taalleergestremde kind in die skool. Die moontlikheid vir die voortbestaan van gesproke en geskrewe taalprobleme by leerlinge wat uit die hulpklas teruggeplaas is in hoofstroomonderwys, het as motivering vir hierdie studie gedien. Die empiriese studie is op agt-en-twintig Afrikaanse en Engelsprekende standerd twee oud-hulpklasleerlinge uitgevoer. Die proefpersone se peil van taal- en skolatiese funksionering is kwalitatief en kwantitatief ontleed en beskryf, deur die gebruik van die Toets vir mondelinge Taal Taalproduksie en die Suid- Afrikaanse Skryftaaltoets. Die resultate van die studie toon dat 'n beduidende presentasie van die proefpersone gesproke en geskrewe taalprobleme ondervind en 'n agterstand in die vakke Afrikaans en Engels vertoon. Betekenisvolle korrelasies in aangetoon tussen die proefpersone se gesproke en geskrewe taalvermoëns en hulle taalvermoëns en skolatiese. Die bevindinge hou belangrike implikasies in vir die hantering van die taalleergestremde kind in die praktyk, en moedig voortsette spraak-taalterapeutiese intervensie aan by kinders wat uit die hulpkas teruggeplaas is in hoofstroomonderwys. Verdere navorsing oor die taalvermoëns van die ouer taalleergestremde kind word aanbeveel ter uitbereiding en bevestiging van die navorsingsresultate.https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/234taalleergestremde kindershulpklasgesproke- en geskrewe taalprobleme, geheeltaalbenaderingsamewerkende dienslewering
collection DOAJ
language English
format Article
sources DOAJ
author Karen Kleingeld
Brenda Louw
Isabel C. Uys
spellingShingle Karen Kleingeld
Brenda Louw
Isabel C. Uys
Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
South African Journal of Communication Disorders
taalleergestremde kinders
hulpklas
gesproke- en geskrewe taalprobleme, geheeltaalbenadering
samewerkende dienslewering
author_facet Karen Kleingeld
Brenda Louw
Isabel C. Uys
author_sort Karen Kleingeld
title Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
title_short Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
title_full Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
title_fullStr Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
title_full_unstemmed Gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
title_sort gesproke en geskrewe taalvermoëns van hulpklasleerlinge teruggeplaas in hoofstroomonderwys
publisher AOSIS
series South African Journal of Communication Disorders
issn 0379-8046
2225-4765
publishDate 1996-12-01
description Resente navorsing lê toenemend klem op die rol van die spraak-taalterapeut by taalleergestermde kinders. 'n leemte is ergterin bestaande literatuur geidentifiseer betreffende die taalfunksionering van die van die ouer taalleergestremde kind in die skool. Die moontlikheid vir die voortbestaan van gesproke en geskrewe taalprobleme by leerlinge wat uit die hulpklas teruggeplaas is in hoofstroomonderwys, het as motivering vir hierdie studie gedien. Die empiriese studie is op agt-en-twintig Afrikaanse en Engelsprekende standerd twee oud-hulpklasleerlinge uitgevoer. Die proefpersone se peil van taal- en skolatiese funksionering is kwalitatief en kwantitatief ontleed en beskryf, deur die gebruik van die Toets vir mondelinge Taal Taalproduksie en die Suid- Afrikaanse Skryftaaltoets. Die resultate van die studie toon dat 'n beduidende presentasie van die proefpersone gesproke en geskrewe taalprobleme ondervind en 'n agterstand in die vakke Afrikaans en Engels vertoon. Betekenisvolle korrelasies in aangetoon tussen die proefpersone se gesproke en geskrewe taalvermoëns en hulle taalvermoëns en skolatiese. Die bevindinge hou belangrike implikasies in vir die hantering van die taalleergestremde kind in die praktyk, en moedig voortsette spraak-taalterapeutiese intervensie aan by kinders wat uit die hulpkas teruggeplaas is in hoofstroomonderwys. Verdere navorsing oor die taalvermoëns van die ouer taalleergestremde kind word aanbeveel ter uitbereiding en bevestiging van die navorsingsresultate.
topic taalleergestremde kinders
hulpklas
gesproke- en geskrewe taalprobleme, geheeltaalbenadering
samewerkende dienslewering
url https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/234
work_keys_str_mv AT karenkleingeld gesprokeengeskrewetaalvermoensvanhulpklasleerlingeteruggeplaasinhoofstroomonderwys
AT brendalouw gesprokeengeskrewetaalvermoensvanhulpklasleerlingeteruggeplaasinhoofstroomonderwys
AT isabelcuys gesprokeengeskrewetaalvermoensvanhulpklasleerlingeteruggeplaasinhoofstroomonderwys
_version_ 1725444849038000128