Reformasie: Die grens tussen die Gereformeerd en Remonstrantse prediking in verband met die verantwoordelikheid van due mens.

Die grens tussen Gereformeerd en Remonstrants word natuurlik gevorm deur die uitverkiesingsleer. Vir die Gereformeerde staan dit vas dat daarniks geskied of kan geskied buite Gods besturende en bepalende wil nie en dat daardie wil nie veranderlik en grillig van aard is nie, maar ewig vaslê in Gods R...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. J. Van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1959-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2070