Die winder van Afrikaans III.
Dit was ’n gelukkige gedagte om vir hierdie feeste as tema te kies: die wonder van Afrikaans. Inderdaad het daar ’n wonder gebeur — die geboorte van ’n nuwe taal. Maar ’n taal kan nie bestaan sonder dat daar ’n nasie is wat dit praat en skryf nie. Die geboorte van ’.n nuwe nasie is net so ’n wonder....
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1959-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2037 |