Hidrotalsiet, vervaardig uit magnesieterts, as niegiftige hittestabiliseerder vir polivinielchloried
<p>Gedurende die afgelope paar jaar het die druk op polivinielchloried (PVC) -verwerkers aansienlik toegeneem om na omgewingsvriendelike stabiliseerders soos hidrotalsiet (HT) oor te skakel, aangesien die meeste hittestabiliseerders wat tans in gebruik is, giftige swaarmetale soos lood...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2005-09-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |