'n Kort historiese oorsig sedert die koms en vestiging van die blanke in die gebied.
Die Sentraal-Afrikaanse Federasiewat in 1953 tot stand gekom het, is u it die vroeëre Suid- en Noord-Rhodesië enNjassaland gevorm. Hierdie suiwer binnekontinentale staat word rondom asvolg begrens: in die noorde deur dieBelgiese Kongo en Tanganyika; in die ooste deur Tanganjika en Portugees-Oos-Afri...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1960-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2090 |