Die menswording van ons menswees ('n studie in die wysgerige antropologie)
Die eerste twee sinne van die bekende Geschonden Wereld van wyle prof. Huizinga lees soos volg: „Wij leven in een bezeten wereld. En wij weten het”. Hierdie stellinge, so kategories as wat hulle geformuleer is, bevat waardevolle materiaal vir wysgerige ontleding, veral in antropologies- aksiolo...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1964-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1427 |
Summary: | Die eerste twee sinne van die bekende Geschonden Wereld van wyle prof. Huizinga lees soos volg: „Wij leven in een bezeten wereld. En wij weten het”. Hierdie stellinge, so kategories as wat hulle geformuleer is, bevat waardevolle materiaal vir wysgerige ontleding, veral in antropologies- aksiologies-etiese opsig. Nou gaan dit in hierdie bydrae aller- mins om ’n sistematiese oopdenking van die genoemde mo- mente. Tog wil die skrywer hiervan by wyse van inleiding tot die onderhawige studie regstreeks daarby aansluit en on- regstreeks telkens daarna verwys. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |