Die menswording van ons menswees ('n studie in die wysgerige antropologie)
Die eerste twee sinne van die bekende Geschonden Wereld van wyle prof. Huizinga lees soos volg: „Wij leven in een bezeten wereld. En wij weten het”. Hierdie stellinge, so kategories as wat hulle geformuleer is, bevat waardevolle materiaal vir wysgerige ontleding, veral in antropologies- aksiolo...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1964-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1427 |