Hoe benader en hanteer 'n Christenprediker die Ou Testament?

Daar sal op gewys word dat die Ou Testament deel vorm van ’n groter geheel en dus nie alleen staan nie. Dit kan nie op homself gelees of verklaar word nie, hoewel dit vir homself moet praat en daar nie gedagtes ingelees moet word nie. Dit moet gelees word in die lig van sy verlenging, sy vervulling...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. L. Helberg
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/815