Teologie in die tyd van Sekularisme

Die eksegeet moes vir die uiteensetting van die standpunte van die teoloë van die sekularisme (of eksistensie-teoloë as u wil) noodwendig gebruikmaak van die uiteensettinge van ander, om die eenvoudige rede dat dit teenswoordig 'n onbegonne taak is om op alle terreine met die bronne vertroud te...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. du Toit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1967-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/867