Alkoholisme en die Alkoholis Anoniem (1)

Die woord alkoholisme vind ons slegs in literatuur van baie resente oorsprong. Die term word gebruik om ’n duideiik-omlynbare en duidelik-omskryfbare drinkprobleem aan te dui. Die onderskeid wat tans gemaak word tussen oormatige drankmisbruik en alkoholisme was voorheen nie bekend nie.

Bibliographic Details
Main Author: E. J. G. Norval
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1968-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/877