Ouditief waarneembare foute by verbale apraksie: Aanduidings van die aard van die afwyking

Baie vrae bestaan nog oor die aard en oorsake van die simptome van verbale apraksie. Tydens 'n ondersoek na die invloed van kontekstuele faktore op die ouditief waarneembare foute by verbale apraksie (Van der Merwe, Uys, Loots en Grimbeek, 1987) is simptome wat aanduidings verskaf van die aard...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: A. van der Merwe, I. C. Uys, J. M. Loots, R. J. Grimbeek
Format: Article
Language:English
Published: AOSIS 1988-12-01
Series:South African Journal of Communication Disorders
Online Access:https://sajcd.org.za/index.php/sajcd/article/view/305