Musiek en musici: onmisbaar in diens van God - Skrifoordenking uit 1 Kronieke 15

Die meeste studente wat aan ’n musiekdepartement studeer het, word later musiekonderwysers of raak op een of ander wyse betrokke by musiekonderrig. Om (veral in Suid-Afrika vandag) ’n musiekonderwyser te wees, is egter nie maklik nie. Dit verg lang ure van konsentrasie en is geweldige uitputtend....

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Rassie Smit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 2000-12-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/475