Tweedetaalteorie vir die eerstetaalonderwyser

In hierdie artikel word die eerstetaalonderwyser se aandag op tweedetaalteorie gevestig. Krashen se tweedetaalteorie word uitgesonder en die implikasies van sy werk vir eerstetaalonderwysersword ondersoek. Die oordrewe beklemtoning van vormen struktuur in moedertaalklasse ( oor die taal praatl lees/...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Ludolph Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2013-02-01
Series:Per Linguam : A Journal of Language Learning
Online Access:http://perlinguam.journals.ac.za/pub/article/view/450