Broeiaktiwiteite van die kransduif (Columba guinea)
Ondersoek is ingestel na die broeiaktiwiteite van kransduiwe (Columba guinea) op die kampus van die Universiteit van die Oranje-Vrystaat te Bloemfontein. In vergelyking met die opvallende seisoensvariasie in ovariummassa en deursnee van makroskopiese follikels wat by wyfies ondervind word, blyk die...
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
1989-03-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/878 |