Die Gereformeerde gemeente en sy dooplidmate

Om die verhouding tussen die gemeente en die dooplidmate prakties te kan aantoon en verder uit te werk, word twee vertrekpunte gebruik: die dooplidmate is déél van die gemeente; en die belydende lidmate en die dooplidmate het op grond van die doop albei ’n verbondsverantwoordelikheid.

Bibliographic Details
Main Authors: T. Eloff, J. J. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1989-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/826