Op soek na ’n spoor van die mens buite Afrika

Die datering van die Pleistoseen, wat die Ystye insluit, is noodsaaklik. ’n Periode van “normale” magnetisme, genoem die Olduvaigebeurtenis, dateer van ongeveer 1,8 m.j.g. Dit word aanvaar as die begin van die Pleistoseen en dit lê binne die Matuyamaommekeerepog, wat eindig teen 700 000 j.g. Die gre...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. Spies
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1987-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/935