Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?

Vir die Skriftuurlike gebruik van die kerkorde in die kerklike lewe is duidelikheid oor die vrae wat in die titel verwoord is, van deurslaggewende belang. ’n Mens se antwoorde op die vrae sal bepaal of jy van die kerkorde ’n selfstandige gesagsinstelling naas die Woord van God gaan maak, en dit d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. J. Smit
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1983-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1205
id doaj-5fbce3548a4248cca45f0d61a1d47f0c
record_format Article
spelling doaj-5fbce3548a4248cca45f0d61a1d47f0c2020-11-24T23:12:21ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531983-06-011768273310.4102/ids.v17i68.12051088Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?C. J. SmitVir die Skriftuurlike gebruik van die kerkorde in die kerklike lewe is duidelikheid oor die vrae wat in die titel verwoord is, van deurslaggewende belang. ’n Mens se antwoorde op die vrae sal bepaal of jy van die kerkorde ’n selfstandige gesagsinstelling naas die Woord van God gaan maak, en dit derhalwe as ’n jurisdiens-dwingende wet gaan toepas en of ’n mens in jou bantering van die kerkorde laasgenoemde as ’n bediening van die Skrifgesag gaan beskou en derhalwe Jesus Christus de facto as die Alleenregeerder van sy kerk gaan erken. Hoe moet oor die gesag van die kerkorde geoordeel word?https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1205
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author C. J. Smit
spellingShingle C. J. Smit
Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
In die Skriflig
author_facet C. J. Smit
author_sort C. J. Smit
title Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
title_short Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
title_full Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
title_fullStr Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
title_full_unstemmed Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
title_sort beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? is die kerkorde ’n wet?
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 1983-06-01
description Vir die Skriftuurlike gebruik van die kerkorde in die kerklike lewe is duidelikheid oor die vrae wat in die titel verwoord is, van deurslaggewende belang. ’n Mens se antwoorde op die vrae sal bepaal of jy van die kerkorde ’n selfstandige gesagsinstelling naas die Woord van God gaan maak, en dit derhalwe as ’n jurisdiens-dwingende wet gaan toepas en of ’n mens in jou bantering van die kerkorde laasgenoemde as ’n bediening van die Skrifgesag gaan beskou en derhalwe Jesus Christus de facto as die Alleenregeerder van sy kerk gaan erken. Hoe moet oor die gesag van die kerkorde geoordeel word?
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1205
work_keys_str_mv AT cjsmit beskikdiekerkordeoorselfstandigegesagisdiekerkordenwet
_version_ 1725601222743818240