Beskik die kerkorde oor selfstandige gesag? Is die kerkorde ’n wet?
Vir die Skriftuurlike gebruik van die kerkorde in die kerklike lewe is duidelikheid oor die vrae wat in die titel verwoord is, van deurslaggewende belang. ’n Mens se antwoorde op die vrae sal bepaal of jy van die kerkorde ’n selfstandige gesagsinstelling naas die Woord van God gaan maak, en dit d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1983-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1205 |