Barmhartigheid, barmhartigheidsdiens, die diakonaat en die praktyk
0ns moet realisties Christen wees en realisties kerk wees. Om op ’n laaste en uitsluitende woord te wag oor die amp van die diaken/diakones en die diens van die barmhartigheid voordat ons uit die status quo, uit die gestagneerde en dodelik gestruktureerde van ons diakonaat uitbreek tot die lewe va...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1141 |
Summary: | 0ns moet realisties Christen wees en realisties kerk wees. Om op ’n laaste en uitsluitende woord te wag oor die amp van die diaken/diakones en die diens van die barmhartigheid voordat ons uit die status quo, uit die gestagneerde en dodelik gestruktureerde van ons diakonaat uitbreek tot die lewe van waaragtige barmhartigheid, is ydel en fariseïsties en wettisisties. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |