Barmhartigheid, barmhartigheidsdiens, die diakonaat en die praktyk
0ns moet realisties Christen wees en realisties kerk wees. Om op ’n laaste en uitsluitende woord te wag oor die amp van die diaken/diakones en die diens van die barmhartigheid voordat ons uit die status quo, uit die gestagneerde en dodelik gestruktureerde van ons diakonaat uitbreek tot die lewe va...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1978-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1141 |