Dubblemedium-onderwys en tweetaligheid
Een van die brandende vraagstukke by die skoolopvoeding van die Suid-Afrikaanse kind is ongetwyfeld die verwesenliking van artikel 137 van die Suid-Afrika-wet van 1910. In daardie artikel lê die wet neer dat Afrikaans (Hollands) en Engels die twee offisiële tale van die Unie vanSuid-Afrika sal wees...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1948-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1672 |