Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)

U ontvang vanaand almal sertifikate wat as bewys sal dien dat u ’n graad verwcrf het na volgehoue studie van minstens drie jaar. U moes baie toetse en ’n hele aan- tal eksamens slaag. Hierdie eksamens en evalueringstoetse is telkens gestel om u kennis te meet, naamlik die kennis wat u veronderste...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: W. P. Robbertse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1980-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1152
id doaj-550ee1f0dd5f45d0818f191b9956a26c
record_format Article
spelling doaj-550ee1f0dd5f45d0818f191b9956a26c2020-11-25T01:25:03ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571980-02-0145210.4102/koers.v45i2.1152Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)W. P. Robbertse0Dept. Wiskunde en Toegepaste WiskundeU ontvang vanaand almal sertifikate wat as bewys sal dien dat u ’n graad verwcrf het na volgehoue studie van minstens drie jaar. U moes baie toetse en ’n hele aan- tal eksamens slaag. Hierdie eksamens en evalueringstoetse is telkens gestel om u kennis te meet, naamlik die kennis wat u veronderstel was om van die bepaalde vak te verwerf het. En u het finaal gestaag: u het daardie veronderstelde kennis, inderdaad verwerf. Nou kom die groot vraag, seker die allerbelangrikste vraag wat ek vanaand aan u kan stel: wat gaan u met die verworwe kennis maak? Inderdaad ja, u het na die Universiteit gekom om u voor te berei vir die lewe. U wil as u hiervandaan vertrek (om dit nou maar gewoonweg te stel) toeberei wees om “ ’n lewe te gaan maak” , vir uself ’n lewe te gaan verdien. Is ek reg, of wil u, as u hiervandaan vertrek, die kennis wat u verwerf het gaan aanwend in diens van andere, d.w.s. van u naaste, die volk van wie u lid is, die land waarin u woon en wat ons almal liefhet?https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1152
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author W. P. Robbertse
spellingShingle W. P. Robbertse
Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
Koers : Bulletin for Christian Scholarship
author_facet W. P. Robbertse
author_sort W. P. Robbertse
title Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
title_short Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
title_full Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
title_fullStr Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
title_full_unstemmed Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
title_sort suid-afrika se dilemma: uitdagings en geleenthede*)
publisher Scriber Editorial Systems
series Koers : Bulletin for Christian Scholarship
issn 0023-270X
2304-8557
publishDate 1980-02-01
description U ontvang vanaand almal sertifikate wat as bewys sal dien dat u ’n graad verwcrf het na volgehoue studie van minstens drie jaar. U moes baie toetse en ’n hele aan- tal eksamens slaag. Hierdie eksamens en evalueringstoetse is telkens gestel om u kennis te meet, naamlik die kennis wat u veronderstel was om van die bepaalde vak te verwerf het. En u het finaal gestaag: u het daardie veronderstelde kennis, inderdaad verwerf. Nou kom die groot vraag, seker die allerbelangrikste vraag wat ek vanaand aan u kan stel: wat gaan u met die verworwe kennis maak? Inderdaad ja, u het na die Universiteit gekom om u voor te berei vir die lewe. U wil as u hiervandaan vertrek (om dit nou maar gewoonweg te stel) toeberei wees om “ ’n lewe te gaan maak” , vir uself ’n lewe te gaan verdien. Is ek reg, of wil u, as u hiervandaan vertrek, die kennis wat u verwerf het gaan aanwend in diens van andere, d.w.s. van u naaste, die volk van wie u lid is, die land waarin u woon en wat ons almal liefhet?
url https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1152
work_keys_str_mv AT wprobbertse suidafrikasedilemmauitdagingsengeleenthede
_version_ 1725115579297169408