Suid-Afrika se dilemma: Uitdagings en geleenthede*)
U ontvang vanaand almal sertifikate wat as bewys sal dien dat u ’n graad verwcrf het na volgehoue studie van minstens drie jaar. U moes baie toetse en ’n hele aan- tal eksamens slaag. Hierdie eksamens en evalueringstoetse is telkens gestel om u kennis te meet, naamlik die kennis wat u veronderste...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1980-02-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1152 |