Die partypolitiek en die toekoms van die Afrikaanse volkskultuur

Reeds in 1853 het die Zuid Afrikaan hom soos volg uitgelaat: „Dis ’n dwaling wat ons reeds meermale bestry het dat ons as Britse onderdane verplig sou wees, om die Britse nasionaliteit ons s’n te maak. Die Kolonis van Hollandse oorsprong kan geen Engelsman word nie, en moet ook geen Nederlander wi...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A.P. Treurnicht
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1319