Studie van die letterkunde: waarom?
Om te wil weet, is een van die belangrikste dryfkragte in ’n mens se lewe, en sekerlik dié strewe wat van jou ’n wetenskaplike maak. As ’n mens vir die ons, waarvan die spreker in die aangehaalde verse uit Groot ode van N.P. van Wyk Louw één is, digters of kunstenaars lees, dan laat die digter en...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1980-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1003 |