Broeigedrag en -sukses van tuinduiwe
<span>Broei-aktiwiteite van tuinduiwe (</span><em>Columba livia</em><span>) in die Bloemfonteinse stadsgebied vind dwarsdeur die jaar plaas met ’n afname gedurende die laat somermaande wanneer seisoenale reënval in die streek ’n hoogtepunt bereik. Nesstrukture is relati...
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
South African Journal of Science and Technology
2013-02-01
|
Series: | South African Journal of Science and Technology |
Subjects: | |
Online Access: | http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/340 |