Editorial
Terwyl in Europa aan die begin van die twintigste eeu ’n stemming van kultuuroptimisme geheers het, het aan die suidpunt van Afrika ’n verwoestende oorlog plaasgevind wat algemeen as die Tweede Anglo- Boereoolog (1899-1902) bekend staan. Binne die volgende halfeeu sou Europa egter self twee maal tot...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2000-08-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/583 |
Summary: | Terwyl in Europa aan die begin van die twintigste eeu ’n stemming van kultuuroptimisme geheers het, het aan die suidpunt van Afrika ’n verwoestende oorlog plaasgevind wat algemeen as die Tweede Anglo- Boereoolog (1899-1902) bekend staan. Binne die volgende halfeeu sou Europa egter self twee maal tot op sy fondamente geskud word deur die twee wêreldoorloë van 1914-1918 en 1939-1945. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |