Editorial

Terwyl in Europa aan die begin van die twintigste eeu ’n stemming van kultuuroptimisme geheers het, het aan die suidpunt van Afrika ’n verwoestende oorlog plaasgevind wat algemeen as die Tweede Anglo- Boereoolog (1899-1902) bekend staan. Binne die volgende halfeeu sou Europa egter self twee maal tot...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2000-08-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/583