Martin Luther se beskouing van die ekumene met verwysing na die komtemporere situasie binne die Federasie van Evangelies-Lutherse Kerke in Suider-Afrika

"Hulle leer dat die een heilige Kerk vir ewig sal voortbestaan. Hierdie kerk is die vergadering van die gelowiges waarbinne die Evangelie korrek geleer en die sakramente reg bedien vord. Vir die eenheid van die Kerk is dit voldoende om eenheid van geloof te h� met betrekking tot die leer van di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. J. Beyers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-09-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/1282