Toelating van graad 12-leerders met voorwaardelike of geen matrikulasie-endossement tot die Fakulteit Opvoedkunde: Universiteit van Pretoria

’n Aantal veranderlikes word in berekening gebring wanneer besluite geneem word rakende die toelating al dan nie van studente tot universiteite en ander tersiêre inrigtings. Onlangse veranderings in die Suid-Afrikaanse samelewing het tersiêre inrigtings genoodsaak om innoverend oor hul eie aard...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: J. G. Maree, J. Grimbeek
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2002-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/234